Alleenstaande huise

138 luukse twee- en drie slaapkamer wonings

BONHEUR BYSTANDSORG

20 luukse bystandsorg woonstelle

VOLLE SORG EENHEID

16 bed versorgingseenheid met enkel- en dubbelkamers

Oorsig

la Clémence bied inwoners ‘n afree leefstyl van gerief en gemoedsrus in ‘n veilige en pragtige omgewing.

Gesondheidsorg & ondersteuning

Bystandsorg en volle sorg ondersteuning wat bydrae tot die welstand van al ons inwoners.

Leefstyl

la Clémence maak voorsiening vir ’n lewenstyl wat gerief, privaatheid en gemoedsrus kombineer.

Verkope

Ons wys u graag die lewenstyl opsies wat aangebied word.

Het u bystand vir uself of 'n geliefde nodig?

Vind meer uit oor ons en ons verkope

Weet jy nie waar om te begin nie? Kom ons gesels!

Laat weet ons wat u behoeftes is. By la Clémence kan ons toesien dat u geliefdes die sorg en ondersteuning kry wat hulle verdien.

KONTAK ONS
AF