138 luukse twee- en drie slaapkamer wonings
20 luukse bystandsorg woonstelle
16 bed versorgingseenheid met enkel- en dubbelkamers
la Clémence bied inwoners ‘n afree leefstyl van gerief en gemoedsrus in ‘n veilige en pragtige omgewing.
LEES MEER
Bystandsorg en volle sorg ondersteuning wat bydrae tot die welstand van al ons inwoners.
la Clémence maak voorsiening vir ’n lewenstyl wat gerief, privaatheid en gemoedsrus kombineer.
Ons wys u graag die lewenstyl opsies wat aangebied word.
Vind meer uit oor ons en ons verkope
Laat weet ons wat u behoeftes is. By la Clémence kan ons toesien dat u geliefdes die sorg en ondersteuning kry wat hulle verdien.