DIENSTE
 
Afr | Eng

Sub-akute versorging
Ses beddens binne die Versorgingsentrum is geregistreer vir Sub-akute sorg by Departement Gesondheid en die Raad van Gesondheidsorg. Hierdie registrasie stel ons pasiënte in staat om die kostes, met voorafgaande goedkeuring, van hul mediese-fonds te eis.

Die Sub-akute fasiliteit maak voorsorg vir pasiente wie nie langer akute sorg van 'n tradisionele hospitaal benodig nie, maar wie nie ten volle herstel het om na hulself tuis om te sien na bv. 'n hartaanval, heupvervanging of 'n episode van emfiseem.

blanc
contact_info_2
services   design • www.gstudio.co.za