logo_1
PROFIEL     AFTREE-OORD INLIGTING     KONTRAKTUEEL     BEHUISINGSINLIGTING
BEMARKING     FOTOBEELD     KONTAKBESONDERHEDE
Afr | Eng

La Clémence is op die R44, tussen Stellenbosch en Somerset-Wes, in die skilderagtige Kaapse Wynlande geleë. Hierdie besondere ligging word verder verryk deur die ongeëwenaarde gerief van die moderne Stellenbosch Square-inkopiesentrum, asook die De Zalze Gholflandgoed in die ware betekenins van die woord “net oor die pad”!

Hierdie ontwikkeling word omsluit deur die Blaauwklippen Wynlandgoed terwyl die Blaauwkliprivier ‘n natuurlike grenslyn vorm.

la Clémence is binne bereik van:
Stellenbosch Golflandgoed (3 min)
Medi Clinic (5 min)
Die historiese middedorp van Stellenbosch (7 min)
Somerset Mall, Somerset-Wes (15 min)

blanc
 
profile   estate info   contractual   house info   lifestyle   media   contact design • www.gstudio.co.za