logo_1
PROFIEL     AFTREE-OORD INLIGTING     KONTRAKTUEEL     BEHUISINGSINLIGTING
BEMARKING     FOTOBEELD     KONTAKBESONDERHEDE
Afr | Eng

La Clémence verteenwoordig in elke opsig die droom wat ‘n aftree-geleentheid sou kon beloof. Die kern wat la Clèmence aanbied is die voldoening aan die leefstylbehoeftes van sekuriteit, onafhanklikheid en ware vryheid!

Hìer kan inwoners ontspan met die versekering van fisiese sowel as finansiële sekuriteit. Hìer kan inwoners gebruikmaak van die gemeenskaplikheid wat buurmanskap bied. Hìer is inwoners gerus in die wete dat ondersteunende gesondheidsorg in alle omstandighede teenwoordig is. Hìer kan uiting gegee word aan die behoefte om die deure toe te trek en te reis…met die sekere gerusstelling dat hul eiendom toevertou is in die kundige hande van die Bestuur. Hìer kan inwoners die asemrowende sonsopkoms oor ‘n splinternuwe lewenshoofstuk gade slaan!

 

 
 
profiel   aftree-oord inligting   kontraktueel   behuisingsinligting   bemarking   fotobeeld   kontakbesonderhede ontwerp • www.gstudio.co.za