La Clémence is omring van pragtig ontwerpte tuine wat met gevestigde wildeolyfbome en inheemse plantegroei spog. Elke huis is voorsien van ’n klein, private tuin wat reeds aangeplant en by ’n outomatiese besproeiingstelsel aangesluit is. Ywerige tuiniers kan egter die keuse uitoefen om self hul tuine te vestig en te onderhou.
|