logo_1
TUIS   KENMERKE & FASILITEITE   LIGGING   FOTOBEELD   NUUS   BESTUUR  
KONTAK ONS
home_o
Afr | Eng

Inwoners kan die geleentheid benut om daagliks ’n voorbereide middagete in die eetkamer van die klubgebou te geniet. Die Feedem-spysenieringsmaatskappy, in konsultasie met die spysenieringskomitee, trakteer inwoners gereeld op genotvolle gourmet-temas soos potjiekos en Thai-aande, asook whisky- en wynproegeleenthede.

Inwoners wat dit verkies om tuis te eet, kan hul maaltye gerieflikheidshalwe by hulle laat aflewer. Inwoners en hul gaste is welkom om gebruik te maak van die klubgebou se swembad en braaiplek, waar spesiale funksies gereeld gehou word.

Health_Care
Sales
blanc
tuis   kenmerke & fasiliteite   ligging   fotobeeld   nuus   bestuur   kontak ons ontwerp • www.gstudio.co.za