logo_1
TUIS   KENMERKE & FASILITEITE   LIGGING   FOTOBEELD   NUUS   BESTUUR  
KONTAK ONS
home_o
Afr | Eng

Die fisiese veiligheid van ons inwoners is van die grootste belang. La Clémence word omhein deur ’n geëlektrifiseerde grensmuur wat vanaf ’n enkele ingangshek gemoniteer word. ’n Sperboom- en draaihek-stelsel beheer die ingang na die landgoed. Enige besoekers of personeel moet aangekondig en ingeteken word voordat hulle la Clémence kan binnegaan. ’n Span sekuriteitspersoneel is 24 uur per dag aan diens op die landgoed en word deur ’n gewapende reaksiediens bygestaan. Die ADT-sekuriteitsmaatskappy werk nou saam met die hoofbestuurder om streng veiligheidstandaarde en foutvrye beheer oor die bestuur van hierdie wesenseienskap van la Clémence toe te pas.

Health_Care
Sales
blanc
tuis   kenmerke & fasiliteite   ligging   fotobeeld   nuus   bestuur  kontak ons ontwerp • www.gstudio.co.za